Bekker Rugby
Ons het 5 rugbyspanne wat deur ons eie personeel afgerig word. Ons het ook jaarliks spanne wat aan die APCAN-rugbyreeks deelneem vir verdere ontwikkeling en ervaring.
2020 Afrigters:
Mambas: Mnr. R. Kymdell & Mnr. J. Wandrag
2nd Team: Mnr. R. Papp
U16: Mnr. U. Pirzl & Mnr. H. Vorster
U15: Mnr. G. v.d. Berg & Mnr. R. Mynhardt
U14: Mnr. S. Koutsouradis & Mnr M. Rothman
Rugby Organiseerder: Mnr. J. Wandrag
Sport Organiseerder: Mnr. G. v.d. Berg