Bekker Opedag / Bekker Open Day 2020

11 Maart 2020 / 11 March 2020

**The Open Day date for 2021 will be posted in January 2021. Please contact Ms. M. Kies (Marketing) for more information – 014 577 5936**

Hoërskool Bekker nooi alle Graad 6 en 7 leerlinge & ouers uit na ons opedag. Die program sal om 14:30 afskop in die skoolsaal. U kind(ers) sal verskillende uitdagings regoor die skool moet voltooi om die eindpunt te bereik, in kompetisies deelneem vir pryse, en leer waaroor die Bekker-Gees werklik gaan. Ouers sal met ‘n toer deur die skool en koshuis geneem word en inligting ontvang van die skool wat “Groen Toekomsdrome in Goud verander”. Aan die einde van die program wag daar ‘n verrassing vir alle ouers en leeringe in die saal.

Laai gerus die onderstaande program af tesamentlik met die “Bekker 2020 Prospektus” op ons tuisblad. U is meer as welkom om die dokumente saam u te bring die 11de Maart indien u enige vrae het.

Indien u enige navrae het i.v.m. die opedag, stuur asb. ‘n e-pos aan general@hsbekker.co.za

UP, UP AND AWAAAAAY! IT’S BEKKER’S OPEN DAY!

Bekker High School invites all Grade 6 and 7 pupils & parents to our open day. The program will start at 14:30 in the school hall. Your child(ren) will have to complete different challenges across the school to reach the finish, participate in competitions for prizes, and learn what the Bekker Spirit really is about. Parents will be taken through the school and hostel and will receive information from the school that “Makes Green Future Dreams Gold”. At the end of the program, a surprise awaits all parents and pupils in the hall.

Download the program below together with the “Bekker 2020 Prospectus” on our homepage. You are more than welcome to bring the documents with you on the 11th of March if you have any questions.

For any inquiries with regards to the open day, please email general@hsbekker.co.za