Lethaba Youth Show held in Tzaneen in August was where proud learners show animals from a variety of breeders, Bekker takes their own goats and sheep as well as the animals for the static “sections such as the poultry and rabbit divisions. This show grows on a yearly basis and more categories are added. In September the Alfa Show takes place in Parys.

Tydens hierdie skou neem Hoërskool Bekker aan ‘n kompetisie deel vir die beste landbouskool in die noordelike streek. Hoërskool Bekker neem deel in 5 afdelings nl: (1) Vasvrae wedstryd (2)Bemarkings – video van die skool word voorgelê (3) Veeplaas-projek – Interras – kompetisie tussen skole (4) Opmaak van skool se stalletjie en advertensie van skool (5)Jeugskou – was en voorbereiding en skouman. Hierdie skou word slegs deur 5 uitgesoekte leerlinge bygewoon om die skool te verteenwoordig.

The National Youth Show is held in Vryburg during the September holiday. This is the National Youth Show where the Gauteng team participates. Approximately 35 – 45 learners from Bekker High School form part of the Gauteng team. Bekker looks forward to a successful National Youth Show this year.

Die lekkerste deel van die jeugskou is nie net die kompetisie en mededinging onder mekaar nie, maar dit is ook die hegte vriendskapsbande wat gesmee word. Die saam kuier laataand maak jeugskou ‘n ervaring wat nimmer as nooit vergeet word.

Die volgende afdelings word beoordeel:

Vleisbeeste, Melkbeeste, Perde, Boerbokke, Melkbokke, Angora-bokke, Konyne, Pluimvee, Sierduiwe, Wedvlugduiwe, Vleisskape, Wolskape, Varke, Kullinêre kunste, en Suiwelbereiding.

Manie van Staden en Mev. M. Booyse