SKOOL- EN KOSHUISFOOIE 2022
Let wel: Skool- en koshuisfooie word in VERSKILLENDE rekeninge betaal.
ABSA Tjekrekening: HOËRSKOOL BEKKER
Rekeningnommer: Koshuis: 310 390 607
Rekeningnommer: Skool: 310 391 298
Takkode: 632 005
Verwysing: LEERDER SE NAAM EN VAN
Graad 8 – 11 | Graad 12 | ||
1 Jan – 1 Nov 2022 | R4124.36 | 1 Jan – 1 Okt 2022 | R4 536.00 |
Let wel: Fooie is maandeliks betaalbaar. Geen reëlings op betalings sal aanvaar word nie.
2.2 SKOOL: R 23 956.00
Graad 8 – 11 | Graad 12 | ||
31 Jan – 30 Nov 2022 | R2 177.82 | 31 Jan – 31 Okt 2022 | R2 395.60 |
Maandelikse debietorders/betalings vir Graad 8-11 is oor 11 maande en vir Graad 12 oor 10 maande.
Hierdie is net geldig vir dagkoliere wat binne die 30km voedingsarea van die skool bly. Aansoeke vir vrystelling sal deur die ouer vanaf 1 Maart 2022 by die finansiële kantoor ontvang en uitgeteken moet word. Alle dokumentasie moet voltooi word en teen die 15de Maart 2022 teruggeteken word (deur die ouer).
Koshuisleerders kom nie in aanmerking vir vrystelling op skoolfooie nie.
‘n Volle maand se kennisgewing (vanaf die 1ste van die maand) word vereis of die betaling van 30 dae se koshuisverblyf, sou u besluit om u kind uit die koshuis te haal.