Blad naam: Hoërskool Bekker High School Handvatsel: @hsbekker_
D6 Connect Toep:
Laai toep vanaf Google Play / Apple iStore (grys ikoon) af.
Blad naam: Hoërskool Bekker
YouTube:
Kanaal: Hoërskool Bekker High School
Ontvangs ingang:
R98: Die hoofingang is oorkant die netbalbane.
Koshuistoegang:
Hierdie ingang is slegs vir ouers wat hul kinders op ‘n Sondagmiddag by die koshuis aflaai of hul kinders op ‘n Vrydagmiddag by die koshuis oplaai. Geen publieke vervoer word hier toegelaat nie.