Toelating / Admission 2020 & 2021
AANLYN REGISTRASIE PROSES:
- Alle graad 8-leerlinge moet aanlyn registreer op die webwerf www.gdeadmissions.gov.za, skep ‘n gebruikersnaam en wagwoord en hou dit veilig om dit op ‘n later stadium te kan gebruik.
- U sal, indien u geregistreer is, ‘n WA of WB bevestigingsnommer kry wat u moet neerskryf of uitdruk.
- Nadat u die WA of WB nommer van die department van onderwys ontvang het, kan u die onderstaande skool- en koshuisaansoekvorm aflaai.
- Voltooi die aansoekvorm so gou as moontlik en e-pos terug na info@hsbekker.co.za.
- Die departement van onderwys sal u dan kontak d.m.v. ‘n SMS ter bevestiging van die uitslag. Vir enige toelatings- / inskrywingnavrae, kontak info@hsbekker.co.za
ONLINE REGISTRATION PROCESS:
- All grade 8 parents have to do an online registration for Bekker High School at www.gdeadmissions.gov.za, create a username and password and keep it safe to use at a later stage.
- You will receive a WA or WB number from the DEPARTMENT OF EDUCATION, please print that page.
- Once you have the WA or WB number you can download the school and hostel application form below.
- Complete the application form, attach the relevant documentation to your application and e-mail it back to info@hsbekker.co.za.
- The department of education will inform all parents via an SMS of the outcome of the application. For all admissions/ enrolment enquiries please contact info@hsbekker.co,za The School and Hostel application form is available on our website.