Baie opgewonde met ‘n pragtig versierde saal het die leerders met hulle maskers opgedaag, reg vir die sokkie…
The social dance started and everybody was very excited.
Almal het die sokkie vreeslik geniet en sien alreeds uit na die Lentedans!
L. Pienaar (Organiseerder)