Dogters Hokkie / Girls Hockey

Hokkie Nuus / Hockey News

Bekker-Hokkie het hoë hoogtes bereik in 2018. Die kompetisie was baie sterk maar steeds kon ons dogters ‘n algehele 4de plek in die Super 16 reeks verseker. Die o/16 hokkiedogters wat tweede gekom het in die Super 16 het verseker kop bo skouers uitgestaan.

This is the message from Coach Jenny:

Bekker High School’s u16 Girls Hockey Team of last year blazed a road to glory, ending as Runners-up in the NWK PUK Super 16 League by scoring 28 goals in 2018. This is one of the best performances of a girls’ hockey team at Bekker High School in a long time and the school, parents and coach Jenny are extremely proud of these girls.

Die o/16-meisies het die 2018-seisoen begin deur Alberton High School tuis met 6-0 te klop. Hulle het daarna in strawwer wedstryd teen Hoërskool Overvaal gekompeteer, maar het steeds die wedstryd 4-2 gewen.

After another good winning total of 6-0 against Leuwenhof Akademie, the girls headed to the Semi-final in Potchefstroom and pulled off the best win of the season against the formidable team of Hoërskool Wolmeranstad by 1-0.

Die volgende wedstryd was ‘n D2 liga wedstryd en die span het 5-1 gewen.

The following Saturday it was the Super 16 Finals and Bekker’s u/16 girls met their match and lost horribly against the renowned hockey school from Volksrust.

Our vision for this year is, most of these girls are now in  Bekker’ s 1st Team and they are ready to build on their success of 2018, but they know they will have to give their very best, from the get-go, to be able to be a match against the best teams at the Super 16 Finals.

That is the vison for our school’s 1st Hockey team.

 

Greetings,

Coach Jenny

 

Baie dankie aan al die ondersteuners langs die veld. Ouers, sonder julle sal daar nie so ‘n goeie en positiewe gees langs die veld heers nie, julle is puik en gereelde staatmakers.

 

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om almal wat betrokke is by borgskappe van die onderskeie spanne te bedank vir jul bydrae. Sonder borgskappe kan sportkodes nie optimaal funksioneer nie en is jul bydrae ‘n belegging in hierdie dogters se toekoms.

‘n Woord van dank aan elke afrigter en alle personeel wat betrokke is by die tegniese tafels, skeidregting en hulpverlening tydens wedstryde. U samewerking maak Bekker hokkie se toekomsdrome goud!

Hokkie groete,

C du Plooy

(Organiseerder)

Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is vir die eerste hokkiespan van 2019:

Coaches: Me. A. Staats & Me. J. Kok

L. Nathane

T. Mkentane

T. Voss

B. Tselapedi

I. Rademan

R. Noge

S. Mpelo

S. Fourie

M. Morokane

M. Mbulo

M. O’ Kelly

S. Patel

C. Botes

A. vd Walt

D. v Aarde

J. Forrester

2019 Foto's / Photos