Kombuispersoneel / Kitchen Staff

MEET THE TEAM:

Al ooit gewonder wie is Bekker se “Master Chefs“?
Jeffrey Mafunisa
Eddie Matiwane
Albert Sewedi
Elizabeth Ngwira
Tryphina Molefe
Maria Molefe
Poppie Leah Ditsele
Monica Mudau
is ons meesters in die kombuis! Aan die stuur van hierdie span is:
Julie Kotze
Sue-Ann Swarts en
Brian Swarts (eienaar van Brian’s Supermarket)

Hierdie personeel “hou die pot aan die kook” in die Bekker-kombuis en verseker ‘n smullekker bord kos aan elkeen van ons leerders!

Eetsaal / Dining Hall