V-Ball 2019

Die 2019 Valentynsbal het 13 Februarie 2019 plaasgevind. Die graad 11-leerders en -voogde het vanjaar se “masquerade ball” gereël en dit was groot pret.