Atletiek

Die atletiekseisoen van Hoërskool Bekker is soos gewoonlik iets om op trots te wees.  Soos gewoonlik skop ons die seisoen af met ‘n paar tuisbyeenkomste ter voorbereiding van die Interhoër.  Die jaar is geen uitsondering op die reël nie.  Ons sien uit na ‘n kompeterende seisoen waar die atlete hul terdeë sal geniet

Some of our best athletes participated at the D2-championships in 2017 at Hoërskool Noordheuwel, Thabo Ndaba, Bokang Matlapeng and Inezka Rademan, qualified and went to participate at the Gauteng-championships in Germiston.

Ons is baie trots op Bokang Matlapeng wat Hoërskool Bekker gaan verteenwoordig het by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.